Ek wys hulle op baie wortelvrugte wat hulle deur My omskrywing goed kan herken, verbou en daarna as voedsel kan berei. Ook vertel Ek hulle hoe hulle die vleis van varke, herte, reebokke, gemsbokke, gaselle, wilde en mak hase en `n aantal voëls kon voorberei om dit te kan eet , sonder dat dit skadelik vir hulle was. So vertel Ek hulle ook, hoe en wanneer mens die diere die maklikste kon vang en doodmaak en hoe mens die vleis daarvan dan gemarineerd en goed gerook vir langer tydperke kon bewaar om, indien nodig, daarvan te eet. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 222, Paragraaf 2
|