Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 223 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Maar as die profeet sê: 'Sonder noodsaak en wettige toestemming sal jy op die Sabbat geen swaar knegtewerk verrig nie!', hoe kom julle dan daarby uit dat Ek die Sabbat skend as Ek op die dag `n sieke kosteloos gesond maak? Julle gee tog self op die Sabbat voer aan die os en julle bring die esel en die beeste en die skape en varke na hulle drinkplek! En laat julle `n os of esel in `n put verdrink as hy op `n Sabbat daar sou inval? Maar as julle dit al vir julle huisdiere doen, waarom mag `n mens dan nie op `n Sabbat gehelp word nie? Is `n mens nie meer werd as `n dier nie?! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 223, Paragraaf 2

Hoofstuk 223 Mobiele weergawe Kommentaar