Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 224 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

U, Heer en Leraar, toegerus met die volheid van God se Gees, is vir ons nou natuurlik wel die sterkste bewys, en borg vir `n ewige lewe van die siel na die dood; maar buiten ons is daar nog tallose talle mense wat altyd die baie duidelike bewyse sal mis. Kan dit hulle dan as skuld aangereken word as hulle nie in `n ewige lewe na die liggaamlike dood glo nie, en uiteindelik die son of die vuur as God aanbid? Sou dit dan nie moontlik wees, dat die gestorwe ouers in elke geval na hulle kinders kon gaan om hulle te vertel wat hulle na die verlaat van die liggaam te wagte staan nie, wat die siel is, en hoe sy daar uitsien nie? – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 224, Paragraaf 11

Hoofstuk 224 Mobiele weergawe Kommentaar