Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 224 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Maar so-iets gebeur nie, en daarom is alles wat dan oor die hiernamaals gesê word, `n soort fabel, waaraan net `n swaksinnige mens kan glo, maar wat `n dieper denkende mens nooit volledig as waarheid sal kan aanvaar nie! En ons priesters verrig selfs iets goeds as ons die volk so dom as moontlik hou en dit met baie bombasme en erns hulle van alles wysmaak wat dui op `n hiernamaals. Want as ons die volk net so wys sou maak soos wat ons is, sou dit baie gou afgeloop wees met die Judese godsdiens, en die mense sou hulle gou in `n afgryslike toestand bevind het. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 224, Paragraaf 12

Hoofstuk 224 Mobiele weergawe Kommentaar