Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 225 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Hulle word nogmaals in Nahor en opnuut in Tera se tyd gewaarsku en word aangeraai om die slegte streek te verlaat; maar niemand het hulle daaraan gesteur nie. Tera se seuns was Abraham, Nahor - wat na sy grootvader genoem was - en Haran, wat Lot verwek het. Haran het self daarheen gegaan en op God se bevel gepredik, maar het ook niks bereik nie. Lot, sy seun, het dieselfde gedoen gedurende `n aantal jare, het hom afwisselend dan in die een en dan weer in die ander stad opgehou en het daarby self byna `n slagoffer van die gees van ontug geword. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 225, Paragraaf 12

Hoofstuk 225 Mobiele weergawe Kommentaar