Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 225 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Om dit te bewerkstellig, moet die mens bykans sonder krag in die grootste verlatenheid van hierdie wêreld gebore word en sy onderrig geleidelik aan in die uiterlike wêreld opdoen. Eers as hy so vir hom sekere kennis en vaardighede vergader het, gaan die goeie en ook slegte geeste wat hom omring, baie ongemerk op hom inwerk, - die goeie op sy gemoed en die slegte op sy fisieke natuur, sodat die siel steeds in `n volkome vrye ewewig bly. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 225, Paragraaf 16

Hoofstuk 225 Mobiele weergawe Kommentaar