Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 225 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Maar die mense van hierdie aarde is voorbestem om vrye en volledige selfstandige kinders van God te word, en dus moet hulle ook so gelei word dat hulle noodsaaklike vrye wil daarby nie die geringste dwang mag ondergaan van die kant van `n sterker gees nie, maar moet slegs deur openbaring en lering en deur uiterlike wette sodanig gelei word dat hy uit homself die ware en goeie wat hy geleer word, met sy vrye wil aangryp en dit uit eie beweging gaan doen. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 225, Paragraaf 7

Hoofstuk 225 Mobiele weergawe Kommentaar