Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 226 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Die Fariseër sê: 'Heer en Leraar, daarteen is niks meer in te bring nie; want die waarheid van alles wat gesê is, is maar al te goed sigbaar! Maar as daar uit die siele van die mense van hierdie aarde uiteindelik louter gode ontstaan, waar sal hulle dan ruimte hê om hulle in hulle goddelike vryheid, selfstandigheid en mag te beweeg en te regeer en te heers? Want ook `n gees het `n bepaalde ruimte en ook tyd nodig, ook al staan hy deur sy goddelike eienskappe bo ruimte en bo alle tyd.' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 226, Paragraaf 1

Hoofstuk 226 Mobiele weergawe Kommentaar