Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 226 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Dink jou dan eers in die eindelose groot ruimte van die hemele van God in en die ewe-eens eindelose aantal van haar gemeenskappe, wat so ooreenkom met die wêrelde in die materiële ruimte van byvoorbeeld hierdie aarde, wat bykans die kleinste is, waar tot op hede al honderdduisend maal honderdduisende as reeds bestaande aangeneem kan word! Hoeveel mensesoorte daar nog uit hierdie aarde gevorm sal word, weet slegs God, omdat Hy die oneindige aantalle duidelik as `n eenheid in Homself het. As daar egter uit die mense van hierdie aarde sulke tallose talle gemeenskappe in die groot hiernamaals gevorm kan word, hoeveel dan nie uit al die ontelbare talle wêrelde nie, waarvan daar baie is wat fisies al so groot is dat hierdie aarde daarby vergeleke nouliks `n sandkorrel is? – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 226, Paragraaf 3

Hoofstuk 226 Mobiele weergawe Kommentaar