Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 229 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Petrus sê: 'Heer, daarvan verstaan ons almal niks nie, hoewel U Self sê dat `n mens alle sonde vergewe kan word, maar nooit `n sonde teen die Heilige Gees nie! U is egter kennelik nie die Heilige Gees nie, omdat U sê dat sonde teen die Seun vergewe kan word. Die Vader is dit ook nie, omdat ook sonde teen die Vader, nog eerder vergewe sou kon word. Wel, wie en wat is die Heilige Gees dan? Ons het hom in die vorm van `n vurige duif gesien. Is hy nou die derde goddelike persoonlikheid wat aan alle mense vanaf Adam verborge gehou was, of is hy één met die Vader of één met U? Hy kan tog nie meer gewyd wees as die Vader en U nie? En tog sê U, dat sonde teen die Heilige Gees nooit as te nimmer vergewe kan word nie! Hy moet dus op nog `n wyse, wat heeltemal aan ons onbekend is, beslis die Mees Heilige van alle hemele wees. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 229, Paragraaf 7

Hoofstuk 229 Mobiele weergawe Kommentaar