Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 230 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Die drie-eenheid in God en mens

1. (Die Heer:) 'Maar wat julle nou sal hoor, moet julle voorlopig vir julleself hou en nie voortydig rugbaar maak nie! Wanneer die korrekte tyd egter daarvoor aangebreek het, sal julle dit deur My Gees, wat die eintlike Heilige Gees is, wel in julle self opmerk.

2. Die Vader, Ek as Seun en die Heilige Gees is herkenbaar van ewigheid af één en dieselfde.

3. Die Vader in My is die Ewige Liefde en as sodanig die oergrond en die eintlike oerstof van alle dinge, wat die hele ewige oneindigheid vervul.

Hoofstuk 230 Mobiele weergawe Kommentaar