Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 230 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Maar baie anders staan dit met die liefde en haar wil (by die mense)* van wie die verstand `n helder lig geword het; dit skyn dan deur die liefde en haar wil, en daardeur deur die hele mens. Dan eers sorg die liefde vir die suiwer middele, sy orden die lig of die wysheid, en sy aktiveer die wil. As die mens egter, as ewebeeld van God, ook die moontlikheid in hom het, bestaan hy dan uit drie mense of is hy slegs één mens?' *(toegevoeg) – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 230, Paragraaf 10

Hoofstuk 230 Mobiele weergawe Kommentaar