Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 230 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

6. En kyk, dit alles bevind Hulleself nou in My: Die Liefde, die Wysheid en alle Mag! En daarom is daar maar één God, en dit is Ek, en Ek het maar net hier `n liggaam aangeneem om My aan julle mense van hierdie aarde, wat Ek volkome na My ewebeeld geskape het, uit die oersubstansie van My Liefde, in julle indiwidualiteit van naderby te kan openbaar, - soos wat dit juis nou die geval is.

7. Dat julle egter ook die drie-eenheid in julle het, en wat heeltemal met My ooreenkom, sal julle dadelik so duidelik moontlik uitgelê word.

Hoofstuk 230 Mobiele weergawe Kommentaar