Selfs die ruuste en mees onopgevoede mens het liefde en `n wil. Maar wat doen hy daarmee? Hy is maar net uit op die bevrediging van sy laagste en stoflikste behoeftes, wat homself instinkmatig uit sy growwe liefde in sy wil vertaal, waarvan sy verstand niks anders as `n flou vermoede opvang nie. Kyk maar net of die dade van sulke mense, nie baie slegter is as die van diere nie, by wie die liefde en die verlange deur `n beïnvloeding van bo gelei word! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 230, Paragraaf 9
|