Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 231 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Eers as die hart eenmaal verlig is en in die ware liefde ontvlam, word dit heeltemal lig en lewend in die mens. Dan gaan jou liefde ook praat en sal jy sê: 'Die lig in my is my liewe seun, in wie ek `n welbehae het, na hom - dit wil sê, na al my verlange, begeertes en hartstogte – moet jy luister!' - Nou My leerling, wat dink jy daarvan? Is dit so of nie?' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 231, Paragraaf 14

Hoofstuk 231 Mobiele weergawe Kommentaar