Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 239 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

(Die Heer:) 'Alle helse geeste kan hulle baie goed anders voordoen as wat hulle is. Hulle verskyn dikwels uiterlik as engele, terwyl hulle innerlik net verskeurende diere is en bly. Hulle vermommingskuns gaan so ver, dat hulle selfs engele sal kan verlei, en Ek het vernaamlik daarom liggaamlik op hierdie aarde gekom, om vir ewig teen die hel `n dam op te werp, wat hulle in alle ewigheid nooit sal kan oormeester nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 239, Paragraaf 1

Hoofstuk 239 Mobiele weergawe Kommentaar