Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 239 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

En in die 45ste psalm, vers 4-8, lees julle iets heel voortreflik, wat lui: 'Gord die swaard (ook die menslike van die Heer) om die lendene, Magtige! U pyle (die waarheid) is gepunt. Volke (van die hel), wat in hulle hart vyande van die koning (die goeie en ware) is, sal onder U val. Vestig U troon (die gemeente van JaHWeH) vir die tyd wat kom en die ewigheid! U hou van geregtigheid; daarom het God U gesalf.' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 239, Paragraaf 12

Hoofstuk 239 Mobiele weergawe Kommentaar