Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 240 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Daaruit kan julle goed sien wat se mag die hel oor die hele aarde uitoefen, en hoe dringend dit nodig was dat Ek Self in die materie moes afdaal om die ou, maar noodsaaklike oordeel met My hele inset te deurbreek en daardeur teen die hel, wat homself geskape het, `n dam op te werp wat hy nooit weer so sal deurbreek soos wat dit tot nou toe die geval was nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 240, Paragraaf 2

Hoofstuk 240 Mobiele weergawe Kommentaar