Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 240 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

9. Agricola sê: 'Ja, Heer, sou dit dan nie beter wees om sulke nuwe hellesiele na hulle liggaamlike lewe maar dadelik heeltemal te vernietig nie?!'

10. Ek sê: 'Ja, my vriend, dit kan nie; want alle siele, goeie en slegte, is uit My, en van My kan ewig nooit iets vernietig word nie, dus ook nie die slegste siel nie, maar elke siel sal volgens haar liefde verder lewe. - My vriend, verstaan jy dit so `n bietjie?'

Hoofstuk 240 Mobiele weergawe Kommentaar