Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 242 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

12. O beste mense, die beeld sê oneindig baie! Wat `n vreugde sal Dawid se hart nie voel wanneer sy verlore Absalom hom eens weer lewend tegemoet sal kom nie!

13. In die liefde lê nog baie verborge wat geen wysheid deurgrond het nie; daarom is die Vader, as die ewige Liefde, ook groter as die Seun, wat as Haar lig hier voor julle staan.

14. Daarom sê Ek: Baie is selfs vir die meeste wyse mense onmoontlik, wat by God in Sy liefde tog alles moontlik is! - Glo julle dit van My?'

Hoofstuk 242 Mobiele weergawe Kommentaar