Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 242 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

15. Lasarus sê vol blydskap: 'Heer, ons dank U baie innig vir hierdie mededeling; want wie nie met sewevoudige duisternis van sy siel en sy hele gemoed geslaan is nie, moet tog wel sonder meer verstaan wat U daarmee aangedui het. Ek het U in elk geval baie duidelik verstaan, en dit sal wel by baie die geval wees.'

16. Ook bykans almal wat hier aanwesig was, sê dat hulle die gesproke woord goed verstaan het.

Hoofstuk 242 Mobiele weergawe Kommentaar