Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 242 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

3. Of watter vrou, wat tien stuiwers het en één daarvan verloor, sal dan nie dadelik `n lig aansteek, die hele huis op sy kop keer en bly soek tot sy die verlore stuiwer gevind het nie? En as sy die verlore stuiwer teruggevind het, sal sy dan nie haar vriendinne en buurvroue bymekaar roep nie en sê: 'Wees bly saam met my, want ek het my stuiwer gevind, wat ek verloor het!'?

4. En Ek sê: So sal daar ook in die hemel by die engele van God `n groot vreugde wees oor één sondaar wat verlore was, maar deur ware en ernstige boetedoening homself weer vir die hemel laat vind het! (Lukas 18, 8-11)

Hoofstuk 242 Mobiele weergawe Kommentaar