Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 242 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Baie gou daarna versamel die jongste al sy besittings en gaan weg na `n ver land. Toe hy `n plek vind wat hom aanstaan, verkwis hy al sy geld daar. Nadat hy baie gou deur al sy besittings gejaag het, kom daar `n groot skaarste in die land en hy begin gebrek te ly. Daarop gaan hy na `n burger van die land en vra hom vir werk, en die stuur hom na sy akker om sy varke op te pas. Na `n paar dae van varke oppas, kry hy egter `n groot honger en wou sy buik vul met die peule wat die varke eet, maar niemand gee vir hom daarvan nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 242, Paragraaf 6

Hoofstuk 242 Mobiele weergawe Kommentaar