Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 243 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Neem egter net die hemel en hel weg, en kyk dan na jou vroom mense! Hulle sal nog erger te kere gaan as `n winsbejagte makelaar wat agterkom dat sy skuldenaar met die geleende geld weg is; en omdat hy geen helse straf meer te verduur het nie, sal sulke mense dan maar net deur die bekragtigde wêreldse wette in toom gehou word. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 243, Paragraaf 5

Hoofstuk 243 Mobiele weergawe Kommentaar