Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 243 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

9. O, julle dwase! Bestaan daar wel `n vader wat ook maar enige liefde vir sy kinders het, wat `n kind, wat teen sy gebod in handel, lewenslank in `n kerker sou laat gooi en hom daarby nog elke dag wat hy leef, sou wou laat tugtig?! As `n menslike vader dit nie eers sal doen nie, wat in die aard van menswees tog sleg is, hoeveel te minder sal die Vader in die hemel dit dan doen, wat die ewige en suiwer liefde en goedheid Self is!

10. Of stel jou eers op aarde `n waaragtige wyse en `n baie verstandige mens voor! Sal hy ooit `n ewigdurende bestraffing van `n sondaar kon goedkeur, of sal hy so `n straf vir iemand oplê? Beslis nie, - en die baie wyse God nog soveel minder!

Hoofstuk 243 Mobiele weergawe Kommentaar