Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 244 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Dit is My raad hoe julle julleself ook in so `n geval as My egte leerlinge sal moet gedra. Julle kan die misdadigers in julle gemeente verbeter of julle van hulle suiwer, maar julle mag geen regter speel nie! Want wie oordeel, sal eendag ook deur My geoordeel word. Wie egter nie oordeel nie, sal ook nie deur My geoordeel word nie. As julle hulle wat teen julle sondig sal vervloek en verdoem, dan kan julle eendag van My dieselfde te wagte wees; as julle egter volgens My leer wandel, sal julle ook nie verdoem en vervloek word nie. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 244, Paragraaf 5

Hoofstuk 244 Mobiele weergawe Kommentaar