Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 245 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Die Skrifgeleerde sê: 'Ja, Heer en Leraar, nou is dit ook alles vir my duidelik; maar ons almal tesame sal niks kan inbring teen die mag van die wêreldheersers nie! En hulle sal hulle strafkode daarom nie verander nie, en hulle sal hulle doodsoordele vel soos voorheen, en U leer sal in die opsig nie die wil van die wêreldheersers en magtiges buig nie!' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 245, Paragraaf 1

Hoofstuk 245 Mobiele weergawe Kommentaar