Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 245 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Maar ook hierdie mens is aan die buitekant, net soos elke afsonderlike hulssfeer, met `n soort vel omgewe. Weliswaar is die vel nog onnoemlik baie dikker - om begryplik te praat - as die van `n hulssfeer, maar dit het tog in die algemeen dieselfde doel en is volgens julle begrippe oneindig belangrik, net soos die omhulling van `n enkele hulssfeer. Julle sal julle nou wel afvra wat daar dan buite hierdie mens is, en waarop hierdie byna eindeloos groot mens staan en wat hy as mens doen. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 245, Paragraaf 18

Hoofstuk 245 Mobiele weergawe Kommentaar