Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 245 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Stel jou nou egter weer net so `n groot aantal van die sonneheelalle voor! Die het weer op `n afstand, wat vir geen menseverstand meer te meet is nie, `n gemeenskaplike sentrale son, wat op sigself as hemelliggaam, nog tien maal duisendmaal duisend maal groter is as die sonneheelalle wat in onmeetlike wye kringe om haar heen draai. – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 245, Paragraaf 7

Hoofstuk 245 Mobiele weergawe Kommentaar