Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 246 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Watter rekenkundige kan bepaal hoe oud so `n sentrale oerson is, en hoe oud dit nog sal word?! Hoeveel sentrale sonne en hoeveel hele sonnegebiede het reeds uit haar ontstaan wat lankal heeltemal opgelos is, en hoeveel sal daar oor onvoorstelbare lang tye nog opgelos word en hoeveel nuwes het daar al onheuglik lank gelede in hulle plek gekom, en hoeveel nuwes sal daar weer in hulle plek kom?! – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 246, Paragraaf 5

Hoofstuk 246 Mobiele weergawe Kommentaar