Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 248 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6

Ons kan hier niks anders doen nie, o Heer, as om U uit die diepste van ons hart ons liefdevolste dank te bring, maar ook daarby te vra of U ons voortdurend in U barmhartigheid sou wil bewaar en ons daarin steeds meer sou wil versterk. - Heer, U eerste leerlinge sal al wel meermale iets van U grootte gehoor het; mag ons hulle vra om dit alles vir ons te vertel?' – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 6, Hoofstuk 248, Paragraaf 6

Hoofstuk 248 Mobiele weergawe Kommentaar