Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 184 Die Groot Johannes Evangelie, Boek 8

Wel nou, hierdie mense is, wat hulle handeling aangaan, byna ook soos wat `n mens volgens U leer moet wees. Wat mis hulle eintlik om te kan word wat ons nou deur U barmhartigheid geword het? En as hulle sterf, sal hulle siele na die dood van hulle liggaam dan voortlewe, en hoe dan, gelukkig of ongelukkig? Ek het steeds met aandag na hierdie sonderlinge mense gekyk, hoewel ek my nooit sodanig in hulle leer kan vind dat dit vir my maatgewend sou kan wees nie. Heer en Leraar, gee ons ook daaroor opheldering, en ook oor die manier waarop hulle tot U leer bekeer sou kan word!” – Die Groot Johannes Evangelie, Boek 8, Hoofstuk 184, Paragraaf 4

Hoofstuk 184 Mobiele weergawe Kommentaar