Help

jakob-lorber.cc

Inleiding Die Geestelike Son, Boek 1

Die Son van dié Ryk, dit is die Vader se Gees! / Sien tog hoe die ewige geeste Hom omring, / Hom nader in al nouer kringe, / tot heel hul lewe in Syne vloei! / Wie word nie hier van sy kindskap bewus nie? / Wie voel nie pynlik wat hom in die stof ontbreek? / `n Hewige heimwee brand in ons bors, / want na haar Oerbron, sal ons siele dors. (Jakob Lorber) – Die Geestelike Son, Boek 1, Inleiding, Paragraaf 4

Inleiding Mobiele weergawe Kommentaar