Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Geestelike Son, Boek 1

Neem `n magnetiese stuk staal. Waar in hierdie magneet, sit die aantrekkende- of afstotende krag? Dit sit in die inwendige, dit wil sê in die hulsels, wat eintlik die sigbare materie van die staal uitmaak. As inwendige krag deurdring sy die hele materie, wat geen belemmering vir haar is nie, en omvou dit heeltemal. Dat dié magnetiese fluïdum die materie waarin sy haarself bevind, ook uiterlik omvou, kan elkeen maklik sien wanneer so `n magnetiese stuk yster, `n stukkie van dieselfde metaal, wat `n entjie van haar af lê, aantrek. As dit nie `n omvoutende, en daardeur ook `n werkende krag buite die sfeer van die materie was nie, hoe kon dit dan `n voorwerp wat verder weg lê, aantrek? – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 10

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar