Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Geestelike Son, Boek 1

Sodat julle daarby egter meer oortuig moet insien hoe elke ding ons nader by die doel kan bring, wanneer ons dit maar vanuit die korrekte standpunt bekyk, sal julle self vir die volgende voorbeeld die eerste die beste en dus ook allerbeste stof kies en ons sal dan sien in hoeverre dit wel vir ons saak te gebruik is, al dan nie. Ek dink egter dat dit vir julle taamlik moeilik sou wees om in die opsig `n onbruikbare stof te kies, want wat is daar geleë aan die vorm van `n gevinde brok erts? In die smeltoond daarmee, en die regte hittegraad sal hom wel sy korrekte bestemming gee! Soek julle daarom ook nie moeisaam na een of ander stof nie, want soos Ek al vir julle gesê het: Ek kan, netsoos iemand wat onbeholpe beweeg, alles baie goed gebruik! En so laat ons dit vir vandag hierby.” – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 13

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar