Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Geestelike Son, Boek 1

Toe julle die boumeester die bouplan sien uitlê, voel julle in `n sekere sin al aangenaam verras, want julle kon toe al sê: "Haai, kyk net, dit word `n manjifieke gebou!" Maar toe julle dit gesien het, nadat dit, op die afwerking na, voltooi was, het julle na die voltooiing daarvan verlang. En toe die gebou heeltemal klaar was, bekyk julle dit met groot genoeë en toe julle in die mooi en sierlike vertrekke van die huis rondgelei was, was julle hoogs verbaas en gesê: Wie het gedink dat so-iets uit die voorheen nog heeltemal ruwe materie kon ontstaan? – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 6

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar