Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 3 Die Geestelike Son, Boek 1

Julle vra: “Hoe dan?” Dit klink alles soos `n raaisel. Maar Ek sê: “Waar die betekenis van die dinge, al is dit ook meer in die algemeen, as in die besonder, getoon word, waar aangetoon word hoe alles uiteindelik neerkom op die eenwording, waar selfs hierdie eenwording deur allerlei aanskoulike voorbeelde uitgebeeld word, daar skyn, nie meer die natuurlike- nie, maar die geestelike son. Wat nou gaan volg, sal alles in `n helder lig plaas en dan sal ons daaruit baie duidelik kan aflei dat ons onsself reeds op die geestelike son bevind. – Die Geestelike Son, Boek 1, Hoofstuk 3, Paragraaf 13

Hoofstuk 3 Mobiele weergawe Kommentaar