Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Geestelike Son, Boek 2

Maar nou het die hoe, wanneer en waar tot één versmelt en uit die vriend en broeder het `n seun opgegroei. Daarom sê Ek vir jou dan ook nie meer: My vriend, broeder en seun nie, maar slegs: My geliefde en liefdevolle seun, volg My nou verder na die wonings op die berg, daar sal Ons onder één dak saam woon en werk vir ewig! Amen! – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 1, Paragraaf 17

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar