Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 1 Die Geestelike Son, Boek 2

Die prior sê: Dan sal U, o Heer en liefdevolste Vader, miskien wel in een van die groot wonderpaleise tuis wees en wel sigbaar soos nou, want U het immers self gespreek oor `n groot huis in die hemele waarin baie woninge sou wees. Omdat daar in so 'n groot paleis, wat nouliks te oorsien is, tog seker baie woninge sal wees, is U dan miskien tuis in die allergrootste van die eindelose baie? – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 1, Paragraaf 6

Hoofstuk 1 Mobiele weergawe Kommentaar