Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 121 Die Geestelike Son, Boek 2

Het die gas so 'n tafereel van een van sy vernaamste passies deurgemaak, dan begin hy gewoonlik te walg vir so 'n oppervlakkige genoegdoening, omdat hy daarvan oortuig raak dat dit niks reëel is nie. Julle moet weet dat sulke geeste ook in die hiernamaals seksuele gemeenskap het, maar in plaas van `n lusgevoel, ervaar hulle `n hewige pynprikkel en die merkwaardige verskynsel maak dat hulle des te gouer `n afkeer van hulle passie kry. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 121, Paragraaf 1

Hoofstuk 121 Mobiele weergawe Kommentaar