Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 121 Die Geestelike Son, Boek 2

Die Heer het wel aan elke fundamentele oerlewe as gevolg van Sy oneindige liefde en ontferming, `n volkome ooreenstemmende doel gestel, en die doel is nou juis geen oordeel nie, maar slegs `n versamelplek, waar elke gees sy verstrooide lewe en die uitwerking daarvan volledig moet terugvind. Die doel kan die hel sowel as die hemel wees, en dit is dus die vernaamste taak van ons bekende engelgeeste in die middelryk, om die geeste in hulle volle vryheid na die een of ander doel te lei. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 121, Paragraaf 10

Hoofstuk 121 Mobiele weergawe Kommentaar