Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 121 Die Geestelike Son, Boek 2

Hy sal nie so maklik aanneem dat die Heer nooit iemand oordeel nie, en allermins in die geesteswêreld. Op die materiële aarde sou mens dit nog eerder kan aanneem, as mens die veelvuldige tugtiginge van godvergete mense as `n oordeel wil beskou, maar in die geesteswêreld hou dit alles op. Die gees is volkome vry en kan doen wat hy wil. Sy eie dade is vervolgens sy regter, want soos sy liefde is, so is sy dade en so is ook sy lewe. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 121, Paragraaf 7

Hoofstuk 121 Mobiele weergawe Kommentaar