Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 122 Die Geestelike Son, Boek 2

Ook dit sal ons nie veel moeite kos nie, want ons moet goed bedink dat daar buite hierdie aarde, nog `n baie groot aantal ander aardbolle is waarop, net soos op hierdie aarde, vry wesens woon. Daar sal ons maklik agterkom watter eersvolgende dinge ons geeste sal kry om te doen. Elke aardbol hoort by een of ander komplete, planeetstelsel en in elke planeetstelsel staan alle hemelliggame met mekaar in verbinding en vind daar geestelik, sowel as natuurlik, `n onderlinge wisselwerking plaas. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 122, Paragraaf 1

Hoofstuk 122 Mobiele weergawe Kommentaar