Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 122 Die Geestelike Son, Boek 2

Nou ken julle die hele gang van sake en die uiteindelike bestemming van die kindergeeste-engele en dus ook die geestelike inrigting van die son. En dus is my leraarsamp ook vir julle ten einde. Keer julle daarom weer terug na die plek waar die Heer Self op julle wag! – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 122, Paragraaf 12

Hoofstuk 122 Mobiele weergawe Kommentaar