Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 122 Die Geestelike Son, Boek 2

Geen mens is weliswaar sondermeer genoodsaak om hierdie planetêre werking in hom op te neem nie, maar wanneer hy hom met die verlokking van die vlees en ander, die sinlikheid en prikkelende genoegdoenings besig hou, neem hy sulke invloede dan ook deels passief en deels aktief in homself op. Aangesien hierdie invloede meestal van sinlike aard is, is dit ook sleg, en die mens wie se gees nog daarmee behep is, kan die ryk van die hemele nie binnegaan solank hy nie al hierdie ondeugde afgelê het nie. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 122, Paragraaf 7

Hoofstuk 122 Mobiele weergawe Kommentaar