Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 123 Die Geestelike Son, Boek 2

Kyk, My liewe kinders, so lui julle geheime vraag en Ek antwoord julle daarop die volgende; dadelik by die begin, toe ons die wyserplaat aan die buitekant van ons klok bekyk het, of eintlik die buitenste sfeer van die geestelike son, het Ek julle gesê dat die hemel en die hele geestelike wêreld hom nie somaar êrens plaaslik as verskyningsvorm vertoon nie, maar dat hy hom in die geeste self bevind. Oftewel; die lewensfeer van `n gees is die wêreld wat hy bewoon. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 123, Paragraaf 4

Hoofstuk 123 Mobiele weergawe Kommentaar