Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 124 Die Geestelike Son, Boek 2

Want niemand sal ooit in `n hemel kom, wat sal lyk soos wat hy, op watter manier dan ook beskrywe, met sy voorstellingsvermoë in sy geheue opgeneem het. Elkeen dra sy eie hemel en sy eie geesteswêreld in homself, waarvan die vorm hom altyd sal rig volgens die aard van die liefde wat in hom is en na die werke wat daaruit voortgekom het. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 124, Paragraaf 16

Hoofstuk 124 Mobiele weergawe Kommentaar