Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 124 Die Geestelike Son, Boek 2

Iemand wil graag die vorm van `n appelboom duidelik herkenbaar aan `n vreemdeling beskrywe en sê vir hom: Kyk, daar voor ons staan `n appelboom. Onthou goed hoe hoog en dik die stam is, waar sy takke en uitloopsels hulle presies bevind en hoe die blare en die bas lyk, en dan sal jy elke appelboom wat volkome aan hierdie vorm beantwoord, herken. So ge-onderrig, teken die vreemdeling die vorm van die boom noukeurig na en gaan daarmee na `n groot boord wat byna heeltemal uit appelbome bestaan. Hy vergelyk alle bome met sy getekende voorbeeld, maar vind nie één daar wat volkome so lyk nie, en daarom staan daar volgens hom in hierdie boord geen appelboom nie. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 124, Paragraaf 17

Hoofstuk 124 Mobiele weergawe Kommentaar