Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 124 Die Geestelike Son, Boek 2

3. Kyk, dit is in wese niks anders as wat Ek julle sê nie: Aan die vorm of die verskyningswyse van die geestelike wêreld is niks op sigself geleë nie, as aan al hierdie eindelose verskillende vorme en verskynings, maar een en dieselfde waarheid en een en dieselfde doel ten grondslag lê.

4. En so dra elke mens dan `n ander saadkorrel vir die ontwikkeling van die geestelike wêreld in homself, wat in hom opkom en ten slotte uitgroei tot `n boom wat die vorm van sy innerlike wêreld is.

Hoofstuk 124 Mobiele weergawe Kommentaar