Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 124 Die Geestelike Son, Boek 2

Wanneer julle verskillende saadkorrels in die aarde strooi, en wel in presies dieselfde aarde, dink julle dalk dat daaruit presies dieselfde gewasse tevoorskyn sal kom, of selfs dat daar uit een en dieselfde soort saadkorrel `n volkome gelyke gewas sal opgroei? O volstrek nie, oral iets anders en by gelyksoortige sade ten minste `n ander uiterlike vorm. – Die Geestelike Son, Boek 2, Hoofstuk 124, Paragraaf 5

Hoofstuk 124 Mobiele weergawe Kommentaar